Yskastert


1 Blk Ingedampte melk Verkoel eers oornag in yskas

1 Blk Ingelegde vrugte soos Granadilla, pynappel, ens
1 Pk Jellie die selfde geur as vrugte
1 kp Kookwater
2 pk tennis beskuitjies (2 tert korse of fyn koekie krummels)
1kp fynsuiker of 1/3 kp versier suiker

· Die melk moet ‘n dag voor die tyd in die yskas verkoel word.

· Smelt jellie in die kookwater en verkoel.

· Gebruik ‘n groot mengbak. Klits die melk en suiker met ‘n eier-klitser todat styf. ( Skuim).

· Voeg pulp en jellie, by, kan ‘n bietjie heel vrugte een kant hou vir versiering.

· Klits weer.

· Skep uit in ‘n tertkors of pak ‘n laag beskuitjies in die bodem van ‘n groot vlak vierkantige of reghoekige bak. Indien koekie krummels gebruik word, meng eers baie goed met gesmelte botter.

· Set verkieslik oornag in yskas, maar is reg na 2-3 ure. Set baie goed.

· Bedien koud. Moet nie laat sweet of warm word nie.

· Kondensmelk kan ook gebruik word i.p.v ingedampte melk.

Tokeloshe beproef

Skakels: Kosbok

 

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.