Uie sop


4-5 uie in ringe   Sout na smaak
2 E Margarine   Vars gemaalde Swart peper na smaak
1 t Kerrie-poeier   Croutons
1 L kookwater   Gerasperde kaas
2 Blokkies Bief-ekstrak    
  • Smelt margarine in ‘n kastrol
  • Voeg dun skywe uieringe, kerriepoeier en braai tot sag en deurskynend. .
  • Los biefblokkie op in kookwater., voeg by uie saam met sout en peper na smaak.
  • Laat prut vir 15 min.

  • Bedien warm op met Croutons of met ‘n drywende sny roosterbrood met gerasperde kaas bo-oor.
  • Sit die kaas onder ‘n rooster vir ‘n paar minute. Mikrogolf kan ook werk.

 

  • Kan ook bedien met warm broodrolletjie.
  • Bedien 2-4 persone
  • Neem sowat 1 uur.

Variasies: Franse brood skywe met knoffel-botter bo-op gesmeer.

Tokeloshe beproef

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.