Pitte Sop


Huisgenoot

500 g (750 ml) Stamp-mielies Ontbytspek gesnipper
375 g (500 ml) Suikerbone 1 Blik Tamatiepasta
2 uie gekap Sout & Peper na smaak
Sop vlies

Week die mielies en bone in groot houers, bedek met water, oornag.
Spoel die water af.
Stoom die bone en Stamp-mielies sowat 10 minute in ‘n stoom-pot.
Voeg uie en sopvleis en stoom tot gaar.
Voeg nog water by indien nodig.
Prut stadig met deksel op, voeg tamatiepasta, sout en peper na smaak.
Laat sowat 20 minute kook, roer af en toe.
Lewer sowat 12 porsies
Vries goed.

Alternatief: I.p.v Sop-vlies gebruik ek gesnipperde spek

Tokeloshe beproef

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.