Pannekoek


(Kook en Geniet) Frans Crepes.

2 kP (500 ml ) Meelblom
1 t. Sout
1 E Suiker
2 Kp Melk
3-4 Eiers
½ t bakpoeier
Kaneelsuiker
• Meng die meel, bakpoeier, suiker en sout saam
• Voeg eers ‘n klein bietjie melk by. Roer todat dit glad is met geen klontjies nie.
• Voeg geleidelik die orige melk by terwyl roer Klits die eires goed en voeg dit by . Klits baie goed
• Meng met ‘n elektrise eier-klitser indien nodig. (klonte) Deeg verbeter as ‘n rukkie staan.
• Gooi bietjies ( ¾ Soplepel) in ‘n warm gesmeerde pan ( gietyster werk goed. Gebruik verkieslik olie.
• Bak aan alby kante tot ligbruin. Strooi kaneelsuiker op elke pannekoek. Hou warm.
• Maak 1 dosyn pannekoeke. Kan resep verdubbel vir meer

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.