Mosterd-souse


Mosterdsous 1

250 ml wit suiker (Splenda)
25 ml mosterdpoeier
12,5 ml koekmeelblom
1 ml sout
125 ml asyn
125 ml water
2 groot eier
x

Meng suiker, mosterdpoeier, koekmeelblom en sout in diep bak.
Voeg asyn en water by en meng – mikrogolf vir 4 min by 100% krag.
Roer na 2 min.
Klits die eiers, klits nou bietjie van kokende sous by eiers,
voeg res van die eiermengsel by kokende sous en roer goed.
Mikrogolf 3 min by 50% krag en roer elke minuut.

Mostertsous 2
2 eiers
driekwart koppie suiker
(Splenda)
1 koppie wit asyn
1 teelepel mostert
1 teelepel maizena meng met bietjie asyn

Meng alles en kook oor lae hitte en roer aanhoudend.
Ook vir aartapelslaai en broodslaai kan ook room byvoeg by broodslaai

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.