Koperpennie Slaai


KOper Pennie Slaai
Foto: Tokeloshe

1 Kg Geelwortels, skil en sny in ringe

2 Groen rissies, ontpit en in ringe gesny

2 uie, skil en sny in ringe

1 pakkie Tamatie sop

250 ml Water

200 ml Asyn

125 ml kookolie

250 ml Wit asyn

10 ml Wocestersous

250 ml Suiker

Sout en peper na smaak

7 ml Aangemaakte mostert

Kook wortels tot half-gaar, maar nie sag nie, gooi in vergieter.
Spoel af met koue water en dreineer.
Rangskik wortels, rissies en uie ringe in laë, in ‘n groot bak met deksel en eindig met wortels.
Meng res van die bestandele, verhit to kookpunt.
Roer aanhoudend vir 2 min.
Gooi warm oor slaai en met hulp van ‘n mes, laat die sous in middel en kante inloop.
Sit deksel op en laat marineer vir 2 dae.

Dit is ‘n Vriendin se resep.
Tokeloshe onbeproef.

Sien ook asseblief:

Copper Pennies

kunstler-copy

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.