Kool Frikadelle


Bestandle:

5oo g Maalvleis   1 Ui in ringe
1 Kool   2 E Olie of Margarine
2 Aartappels     Sout, Peper en kruie na smaak
  Worcestershire sous   1/2 k Brood-krummels.
1 Rou eier   1 kp Bief ekstrak

Metode:

Verwyder lelike blare van kool en sny kors uit.
Verwyder versigtig een vir een die groot blare van die kool.
Bedek met kook-water om te verlep.
Meng gemaalde vleis, 1/2 gesnippedred ui, sout, peper, eier, brood-krummels, Worcestershire sous, kruie en spesery na smaak.
Vorm Frikkadelle.
Dreineer geweekte koolblare.
Draai elke frikkadel netjies toe in ‘n kool-blaar .
Bedek die bodem van ‘n swaar kastrol met olie en pak, die frikadelle styf teen en bo-op mekaar.
Skil en sny aartappels in helftes, gesnipperde kool, uie en rangskik bo-op.
Voeg vleis-ekstrak.

Bak in ‘n matige oond, hou dop en voeg water indien nodig.
Maak sous aan indien nodig.
Bedien met rys.
Neem sowat 2 ure.
Bedien 4 persone

Beproef.
Tokeloshe ©

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.