Griekse Slaai


  • 1 1/2 koppie tamatie. Dit is redelik belangrik dat dit goeie tamaties is. “Vine ripened”, of “hothouse” of iets. Campari. In ‘n nood geval sal Roma ook werk.
  • 1 1/2 koppie komkommer
  • Vars swart peper
  • 1/4 rooi ui
  • teelepel Kosher salt. Gebruik baie minder sout as gewone sout gebruik. Moenie gewone sout gebruik nie =)
  • teelepel Oregano
  • Laat sit vir 10 minute en dryneer vloeistof indien nodig.
  • Vars EV olyf olie. “Drizzle” dit oor soos slaaisous. Dit is jou slaaisous.
  • Goeie gehalte veta, gekrummel of in blokkies
  • Goeie gehalte heel olywe, of swart gesnyde pitlose olywe

Optioneel: ‘n teelepel “red wine vinegar”, groen bell peppers, blaarslaai, ens.
Nie oorspronlik nie.

Tokeloshe sê dit is lêkker maar ek het dit nog nie self gemaak nie.
L.C.B se resep

Signature

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.