Tamatie Frikadelle


picpvxei8
Recipe #79345 by Bokenpop

Frikadelle
500 g Maalvleis
2 eiers
1/2 kp brood-krummels
Sout, Peper en kruie na smaak
Worcestershire sous na smaak
1 Pakkie uie-sop poeier
Kombineer bestandele vir Frikadelle.
Sous
2 E Margerine
1/2 kp Tamatie-sous of Ketchup
1/2 kp Tamatie pasta met heel stukke tamatie
1 blik gesnipperde Sampioene
1 blokkie biefekstrak opgelos in kook-water
2 E Mielieblom ( Maizena) opgelos in ‘n bietjie water
1 groot gekapte ui
1 groot ryp tamatie
1 Klein blik tamatie-sop optioneel
Blatjang na smaak
Barbecue sous na smaak

Voorverhit oond 350 grade F (180C).
Maak lekker groot frikadelle.
Spuit ‘n groot
vuurvaste bak of smeer deeglik.
Pak frikadelle stewig teen mekaar in die bak.
Braai uie liggies in margerine, voeg sous bestandele en meng goed.
Gooi sous bo-oor die Frikaddele, versier met tamatie stukke en bak tot mooi goudbruin.

Sien ook asseblief Tomato Frikkadelle

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.