Bierbrood


Bierbrood is ‘n eenvoudige tipe brood wat gebaseer is op die beginsel dat die maak van bierkoolstofdioksied en alkohol deur gis. In die geval van brood, word die alkohol in die bakproses afgekook. en brood beide berus op die omskepping van suiker in

Bierbrood kan eenvoudig uit meel, brood en suiker gemaak word, maar as ‘n bykomende rysmiddel (bv. koeksoda of suiker en gis) nie bygevoeg word nie, sal die brood swaar en dig wees, maar is dan wel stewiger, en verloor minder vog as dit te lank gebak word. Die enigste uitwerking is dan gewoonlik ‘n dikker kors. Bruismeel kan ook gebruik word, aangesien dit ‘n mengsel van meel en rysmiddel is.

Verskillende tipes bierbrood kan gemaak word deur verskillende tipes bier te gebruik: ‘n stout of donker bier lewer byvoorbeeld ‘n donkerder brood met ‘n swaarder geur. ‘n Gegeurde bier verleen ook van sy geur aan die brood. – Wikipedia

Dit is lekker saam met ‘n Braai, meng selfreisende meel en bier, Heiken proe lekker, laat rys vir sowat 2 ure en bak 350 by grade

Onbeproef

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.