Aartappel Gereg


From Recipes


Bestandele:

  • 6 tot 8 geskilde artappel in skywe gesny
  • 2 tot 3 uie, gesnipper
  • 250 ml room
  • Aromat
  • 1 pakkie sampioensop
  • 1 k water
  • Gerasperde kaas
  • ‘n paar klontjies botter

Metode:

  • Voorverhit oond tot 180 grade C
  • Spuit oondpan met spray-n-cook
  • Pak n laag artappels in die pan
  • Pak laag uie oor die artappels
  • Strooi Aromat oor elke laag artappels
  • Hou so aan tot al die artappels en uie klaar is
  • Meng die room met die water en sampioensop en gooi oor die artappels en uie
  • Strooi aromat bo-oor
  • Sit klein stukkies margarine hier en daar bo-op die gereg
  • Sprinkel kaas bo-oor
  • Bak +/- een en n halfuur lank
  • Eet dadelik anders word dit droog en onsmaaklik.

Tokeloshe beproef, ek het ‘n blikkie sampieoensop gebruik en nie water bygevoeg nie. Asook knoffelpeper bygevoeg.

Tokeloshe se vriendin se resep.

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.