Pampoenkoekies


Pampoenkoekies in Stroop –  Food, recipes, restaurants, etc.
     
Koekies   Stroop
500 ml gaar koue pampoen   15 ml botter
250 ml meel   375 ml suiker
10 ml bakpoeier   200 ml melk
2 ml sout   15 ml mielieblom opgelos in
1 eier   100 ml koue water.
kookolie vir braai.    

1. Meng al die bestanddele vir die pampoenkoekies deeglik. Verhit olie in ‘n pan en braai lepelsvol van die deeg aan beide kante tot die koekie gaar en bruin is. Hou koekies warm in ‘n opdienbak.

2. Meng al die bestanddele vir die stroop en verhit. Roer tot al die suiker opgelos is en die stroop verdik het. Gooi die warm stroop oor die gaar pampoenkoekies en hou warm in die oond. Hoe langer die koekies in die oond is, hoe lekkerder word dit!

Variasie: Voeg 125 ml korente of gemengdevrugte-koekmengsel of sultanas by die pampoenkoekies.

Beeld (scroll down for recipe)

Tokeloshe beproef: Ek het 1 koppie Splenda i.p.v. suiker gebruik. Ek sal volgende keer bruinsiker gebruik ek dink die sous sal beter wees. Ek het een blik pampoen gebruik. Ek het margerine gebruik i.p.v botter. Ek dink dit kan ook lekker wees met kaneel en bruinsuiker.

Verwant:  Pumpkin Fritters

Pampoenkoekies in stroop

KOEKIES:   STROOP:
500ml gaar boerpampoen 
  15ml botter
250ml gesifte koekmeelblom   375ml suiker
10ml bakpoeier
  200ml melk
2ml sout   15ml mielieblom
1 eier, geklits 
  175ml koue water
kookolie    

 Maak pampoen goed fyn. Voeg meel, bakpoeier, sout en eier by en klop tot gemeng. Skep teelepelsvol in warm kookolie, druk effens plat en bak aan weerskante tot goudbruin en gaar. Dreineer op kombuispapier en skep in opdienskottel. Verhit botter, suiker en melk tot kookpunt. Los mielieblom in water op en roer in ‘n straaltjie by melkmengsel. Verhit tot kookpunt en gooi oor koekies. Dien warm op. Lewer 3 dosyn koekies.

Peterjasie

Onbeproef Gebruik Splenda

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.