Ons Smit Familie boom.
Ons Voorvaders grafiek.
Gemaak met Historylink en Geni.com
Smit Familie Boom
Scrapbook
Betekenis: Smid (Smith)
Stamvader: Erasmus Schmidt a. 1717 as soldaat van Holstein aan boord Minden , stalkneg 1718-1721, weer soldaat in 1722, burger in 1727 † Stellenbosch 6.5.1787 x Kaapstad 6.5.1731 Cornelia VAN EMMENES * 5.12.1707 † 18.6.1769 d.v. Albert Gerritse van Emmenes en Catharina van den Bosch v. Leiden
Erasmus Smit, SV/PROG 2 was my vierde grootvader aan my Vader se kant.
Nota : Jan Smit was die ander stamvader van die Smit familie in Suid Afrika
My groot oupa Petrus Smit (16.2.1857 – 23.8.1937)
Gebore Clanwilliam, Kaap Provinsie, Suid Afrika
Circa 1880
My groot oupa Petrus Smit (16.2.1857 – 23.8.1937) en my groot ouma Anna Catharina Nieuwoudt (25.10.1863- 7.7.1906) aan my vader se kant. Circa 1880
Digitale kopie van ‘n foto in my suster se besit.
Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures”
Facebook groep.
“My Great Grandparents.”
Klik bo vir meer informasie.
Scrapbook.
My Oupa aan my Pa se kant.
Jan Harmse Nieuwoudt Smit
Gebore Clanwilliam, Kaap Provinsie, Suid Afrika
(20.9.1894-1.10.1970)
Circa 1969
Hy was getroud met My Ouma Pieteriza Cilliers Van Ellewee. (7.10.01- 7.7.1992)
“Timeless 1”
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
My Oupa aan my Pa se kant.
Jan Harmse Nieuwoudt Smit
(20.9.1894-1.10.1970)
“Timeless” 2
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
My oupa Jan Harmse Nieuwoudt Smit en ek.
18.7.1965
Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures”
Facebook group.
My Oupa aan my Pa se kant Jan Harmse Nieuwoudt Smit en ek
(20.9.1894-1.10.1970)
“Games”
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
My Oupa
Jan Harmse Nieuwoudt Smit
Scrapbook.
Klik bo vir meer informasie.
Petrus Johannes Smit (13.3.1884-31.12.1914) en sy vrou Johanna Cornelia Anna gebore du Plessis
My Oupa se broer, my groot oom en sy vrou.
Circa 1900
Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures”
Facebook group.
Weddings
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
Andries Petrus (29.11.1897 – 1.10.1941 ) en sy broer, my oupa, Jan Harmse Nieuwoudt Smit.
(20.9.1894-1.10.1970)
Andries Petrus se vrou was Sarah Johanna Debora Nèe Truter.
Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures”
Facebook group.
Gentlemen
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
Guys and Gals
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
My pa Petrus Johannes Smit (7) (2.1.1932) sy tante, my groot tante Alida Wilhelmina Smit (25.7.1881- 2 .9.1960) (nooit getroud) en my pa se suster Christina Philippina Magrieta Smit (5.7.1936-26.6.1939) Circa 1939. Die Parade, Kaapstad, Suid Afrika.
Geskandeer van ‘n negatief. Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures” Facebook group.
My pa Petrus Johannes Smit (7) (2.1.1932) sy tante, my groot tante Alida Wilhelmina Smit (25.7.1881- 2 .9.1960) (nooit getroud) en my pa se suster Christina Philippina Magrieta Smit (5.7.1936-26.6.1939) Circa 1939. Die Parade, Kaapstad, Suid Afrika.
Great Aunt Alida
Scrapbook.
Klik bo vir meer informasie.
Christina Philippina Magrieta Smit
Gebore: 5.7.1936 Elsies Rivier, Kaap, SA
Oorlede 1939 (2)
Chrissie Sit op haar tante Alida Wilhelmina Smit (1881-1960) se skoot
Circa 1939 Negatief
Caledonian Market S.A. Aka Cape Town’s Caledonian Market (1940)
Christina Philippina Magrieta Smit
Gebore: 5.7.1936 Elsies Rivier, Kaap, SA
Oorlede 1939 (2)
Chrissie sit op haar tante Alida Wilhelmina Smit (1881-1960) se skoot
Circa 1939 Negatief
Caledonian Market S.A. Aka Cape Town’s Caledonian Market (1940)
Namesake
Scrapbook.
Klik bo vir meer informasie.
Christina Philippina Magrieta Smit
Gebore: 5.7.1936 Elsies Rivier, Kaap, SA
Oorlede 1939 (2)
Namesake
Scrapbook.
Klik bo vir meer informasie.
My Pa Petrus Johannes Smit.
(1932)
Gerestoureer en gekleur deur “Restoring and Coloring Old Family Pictures” Facebook group.
Dad 1
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
Dad
Scrapbook
Klik bo vir meer informasie.
As U enige informasie het sal ek graag van U wil hoor, kontak my of los terugvoering op die pos.
Handige Skakels en Bronne
- Begrafnis-briewe
- Die Voorouers en Nageslagte van Stephanus Albertus Smit
- MY UITGEBREIDE SMIT STAMREGISTER
- Jan Smit
- Smit, Erasmus
- SMIT Erasmus Stamouers
- SMIT Jan and Adriana TOL
- Smitte
- Stamboom Smit.
- Smit Familie, Stamvader Jan Smit (Facebook)
- Smit
- Die Smit Familie Groep-Facebook
- Smit familie in Suid Afrika, (Facebook)
Slegs die familie wat afstam van Jan Smit en Anna Tol. - Ball family records (Jan Smit)
- Ball Family records. (Erasmus Smit)
- Cornel Viljoen at Geneanet.org
- E-family
- Geocites
- Geslagsregisters van die Ou Kaapse Families’, deur C.C. de Villiers, en C. Pama, 1966
- Stam-ouers
- Smit Family Blog
- Smit Sauerman/Potgieter/Lourens Family Facebook group
- Smit Family Journal
If you have any information I would love to hear from you.
Please leave a comment or Email me, there is a link on my profile.
You can log in through Facebook, Twitter or WordPress to leave a comment.
I have harmse and Niewoudt somewhere married to cousins.. 😉
LikeLiked by 1 person
We’re all cuzzins 😉
LikeLiked by 1 person
Ek hak vas by n Johannes Smit 1779 oorlede 1848 in Colesberg.Getroud met Anna Maria Dorothea Smit 1818 gebore in Colesberg en oorlrde 1875.Hulle 2 seuns is Johannes Erasmus 1836 en Willem Jacobus 1839.Enige hulp sal waardeer word.Dankir
LikeLiked by 1 person
Ek het ongelukkig geen informasie van enige van die name en datums.
Het jy die groep op Facebook probeer?
Hopelik sal iemand jou hier ook kan help.
Dankie vir jou besoek.
LikeLike
Ekself stam van Erasmus Smit af.Deur sy seun Johannes Erasmus en sy seun Daniel Erasmus sy seun Johannes Erasmus sy seun Abraham Hendrik Petrus.Almal van Clanwilliam.Jan Smit en Erasmus se nasate het oom met mekaar getroud so albei is my groot groot oupas.
LikeLiked by 1 person
Dankie, Johannes Erasmus SMIT, b2 is my vierde groot oom. ♥
Ek stam af van Erasmus se ander seun Gerrit en sy seun Petrus Johannes Smit. ♥
LikeLike
My ma…Tolken…se suster se man Gert Erasmus stam af van Gerrit se seun Gert.
LikeLiked by 1 person
My naam is Diana Geboorte van is Smit ek getrou met Pieter Hendrik Harmanus Harmse
LikeLiked by 1 person
Welkom Diana en dankie vir die terugvoering. ♥
Interesant, my Oupa Smit se twede naam was Harmse 😉
‘n Gesëende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar vir julle.
LikeLike
Wil graag hoor of jy enige koppeling het met:
Petrus Johannes Jacobus Smit, gebore 1904 x. Aletta Johanna van der Vlies. Hulle het ‘n seun gehadmet ook die name, gebore 1944
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die terugvoering. Ne, ek het nie die name nie, maar ek het wel gesoek darvoor. Jy het seker gesien dat daar ‘n Petrus Johannes Jacobus Smit, gebore 1904 Amsterdam was?
Het jy ‘n datum vir Aletta Johanna van der Vlies ? Probeer ook gerus die Smit Facebook groepe.
LikeLike
Ek het Aletta Johanna van der Vlies se informasie gekry en vir jou gestuur.
LikeLike