Brits


Brits Family Tree

English

Betekenis: Seun van Brit ‎(‘n gewilde afkorting of vleinaam vir Britharius)‎
Stamvader in Suid Afrika: Hans Jacob Brits of Prits, van Stein ‎(Duitsland)‎. Kom in 1682 hier aan as soldaat; 1684 burger op Stellenbosch. In 1722 het hy op die plaas “Koornhof” ‎(Coornhoop?)‎ aan die Liesbeek gewoon. Oorlede 15.2.1729.
Trou met Dina Willemse, van Mauritius, dogter van Willemse, van Deventer ‎(Nederland)‎, en Maria Janz Visser, van Ommen ‎(Nederland)‎ ‎(11 kinders)‎. – Die Groot Afrikaanse Familienaamboek deur C. Pama pub. Human & Rousseau 1983

Eerste Brits intrekker aan die Kaap vanaf Stein in Duitsland voor 1692. Getroud met Dina Olivier die dogter van Ockert Olivier en Maria Jans Visser. Eerste kind is in Kaapstad gebore op 13 April 1692. Hulle het 10 Kinders gehad.

Hans Jacob en Dina Olivier se 10 Kinders:(1)Magdalena*13 April 1692 in Kaapstad.(2) Geertruy *10 Okt 1694 Stellenbosch. (3) Rudolph*28 September 1698 vroeg oorlede.(4) Anna Maria*4 Okt 1699. (5) Cornelis*geb onbekend x 12 Maart 1724 met Maria Magdalena de Peronne. Hulle het drie kinders gehad Sophia, Maria en Hans Jacob Gebore*1726 (6) Rudolph (no 2) *1702 x Maria Gerrits. (7) Ockert*1705 (8) Maria*1710 (9) Johannes *1717 (10) Alida Aletta*onbekend. – Bron: Familie Brits Facebook Groep

Bron: “Britz” daar is heelwat Britse Bydraer Brian Britz – britz.brian@gmail.com
Vanne Lys   BRITS, BRITZ, CRONJE, VORSTER, WEBB, MEYER, VAN ROOYEN

Hans Jacob BRITS was getroud met Dina OLIVIER sy was die buiteegtelike dogter van Ockert Olivier en Maria Jans VISSER. Haar vader was verban na Batavia en sy is toe groot gemaak deur haar oupa Jan Coenraad Visser. (Kyk onder beide stamouers; Jan Coenraad Visser en Ockert Olivier)

KINDERS:
b1 Magdalena gedoop Kaapstad 13 Apr 1692, X JG van Deventer, XX B Lindeque
b2 Geertruy gedoop Stellenbosch 10 Okt 1694
b3 Rudolph gedoop Stellenbosch 28 Sep 1698, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX Huibrecht Brand
b4 Anna Maria gedoop 4 Okt 1699, X Hermanus Gerrits, XX Claas Jonas seun van Claas Jonas en Dina van die Kaap
b5 Cornelis X 12 Maart 1724 Maria Magdalena de Peronne weduwee van Jacob Mostert
b6 Rudolph gedoop Stellenbosch 24 Okt 1702, X 5 Des 1722 Maria Gerrits, XX 17 Jan 1740 Huibrecht Brand wed van Christoffel Smit
b7 Ockert gedoop 13 Sep 1705, X 11 Nov 1731 Catharina Pyl wed van Willem Botha
b8 Maria
b9 Alida Aletta, X 1 Nov 1733 Sybrand van Dyk
b10 Johannes gedoop Kaapstad 2 Mei 1717

Verwysings:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg

Bron Stamouers

Bron: Hans Jacob Brits Family Tree From Ball Family Records

Hans Jacob Brits Timeline

Hans Jacob Brits Stam boom

Ou Kaapse Families A-J

Brits/z familie gesk. & staaltjies (Facebook)

Begrafnis Briewe

Charles Johannes Brits (1877-2.6.1954) (71)
My husband’s grandfather.

Charles Johannes Brits (1877-2.6.1954) (71)
 My man se oupa.

Jacobus Johannes Brits
My Father in Law
(20 May 1930- Sept 2012)

As enige iemand meer informasie het sal ek graag van U wil hoor.
Los asseblief komentaar hier of kontak my deur my blog hier.


I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.