Genealogie Vrywaring.


English.

Ek sien myself as ‘n familiehistorikus eerder as ‘n Amateur genealoog.
Die Genealogieskakels en inligting wat ek in my blog deel, is slegs vir persoonlike, opvoedkundige en algemene inligting.

Enige inligting wat ek op my blog verskaf is akkuraat en waar na die beste van my wete, maar daar kan weglatings of foute wees.

Die inligting is nie bedoel om ‘n plaasvervanger vir genealogiese navorsing te wees nie.

Ek vra om verskoning vir enige gebreekte skakels en foute en ek sal dit waardeer om daaroor in kennis gestel te word.

Verwant:

Why Every Family Needs a Historian

Disclaimer, privacy & cookies.

TOKELOSHE ©