Alfabeties.
L.W. Die fotos is laë resolusie, sodat hulle vinnig kan laai.
Kontak my hier, indien U in hoër resolusie fotos belangstel.
For English use the Translate button on the right.
Discoveryskool, Roodepoort
Std. 5. Afr.
Februarie 1948
My Ma: Twede ry, derde van links.
Foto : Photo Zaal, Roodepoort
Slegs Laë Resolusie.
Hoërskool Richardsbaai.
Ons seun het na die skool toe gegaan.
Slegs Laë Resolusie.
Laërskool PAM Brink, Springs
Circa 1960
“Die ontstaan van Laerskool PAM Brink ‘n Hollandsmediumskool is in 1915 gestig met 133 leerlinge. Voorsiening moes gemaak word vir die steeds toenemende Afrikaansprekende deel van die bevolking. Op 8 April 1919 is Mnr PAM Brink aangestel as hoof. In 1920 word sy skool die Afrikaansmedium Skool van Springs……lees verder
Laërskool PAM Brink, Springs
2004
Laërskool PAM Brink, Springs
Laerskool President, Klerksdorp.
Facebook
Facebook
Ek was in Std 3 in die skool.
Laerskool Werda, Springs (Facebook)
Ek en my man het na die skool toe gegaan.
Slegs Laë Resolusie.
Laerskool Werda, Springs (Facebook)
Slegs Laë Resolusie.
IVE LIVED IN SPRINGS (Facebook)
Mesklip
Namakwaland
Klik bo vir meer informasie.
Piet Potgieter Hoërskool, Potgietersrus.
Webtuiste
Piet Potgieter skoolmaats (Facebook Group)
Slegs Laë Resolusie.
My Ma het Piet Potgieter Hoërskool toe gegaan
Piet Potgieter Hoërskool, Potgietersrus.
Jaarblad 1950
Voorblad
2 de van regs voor is Mara Myburgh my Ma se musiek onderwyseres.
My ma is in die foto bo heel links.
Ek dink dit is ‘n groep foto van my Ma se klas. Ek dink sy het haarself uit die foto uit geskeur.
Piet Potgieter Hoërskool, Potgietersrus. Circa 1952.
Primêre Skool Richardsbaai.
Richards Bay Primary School (Facebook)
Ons seun was in die skool.
Slegs Laë Resolusie.
Primêre Skool Richardsbaai
Ritme Rondomtalie konsert 1989
Program
Primêre Skool Richardsbaai
Ritme Rondomtalie konsert 1989
Program
Richards Bay Primary School (Facebook)
Dalina
Skool operetta
1995
Primêre Skool Richardsbaai
2004
Primêre Skool Richardsbaai
2004
Primêre Skool Richardsbaai
2004
St. Frances Pre Primary School, Meerensee, Richardsbay
Physical Address:
2 Kurperkurwe,
Meer-en-see,
Richards Bay,
3901
Postal Address:
PO Box 552,
Richards Bay,
3900
St. Frances Pre Primary School, Meerensee, Richardsbay
2004
St. Frances Pre Primary School, Meerensee, Richardsbay
Stilfontein Hoërskool
HS Stilfontein (Facebook)
Hoërskool Stilfontein Vriende (Facebook)
Stilfontein Hoërskool (Facebook)
Hoërskool Stilfontein (Facebook)
Stilfontein Hoërskool
2004
Stilfontein Hoërskool
2004
Meneer Cronje.
Skoolhoof
Circa 1970
Slegs Laë Resolusie.
Circa 1970
Slegs Laë Resolusie.
Hoërskool Stilfontein friends (Facebook)
Hoërskool Stilfontein alma mater (Facebook
My man en ek het Stilfontein Hoërskool toe gegaan.
Slegs Laë Resolusie.
Stilfontein Hoërskool
HS Stilfontein (Facebook)
Slegs Laë Resolusie.
Laerskool Stilfontein Stillies (Facebook)
Ek het na die skool toe gegaan.
Slegs Laë Resolusie.
Ek het die Heidenoointjie konsert program van 1970
Die Heidelied–Olaf Andresen
Wallekraal Plaas Skool foto van Schreuder history.
Namakwaland
Op die webtuiste is nog fotos van die skool, koshuis, ens.
Skooltjie op Wallekraal.
Namakwaland
Wallekraal…Toeka tot Nou (Facebook)
Daar is nog fotos van Wallekraal.
SKAKELS
1825-1833 List of Pupils in Schools MOOC 16/1 – 16/22 – LDS link to films
Directory of South African Schools
Natal Schools’ Photographs by Mr Mumby Facebook
HS Stilfontein (Facebook)
Hoërskool Stilfontein (Facebook)
Hoërskool Stilfontein friends (Facebook)
Hoërskool Stilfontein alma mater (Facebook
Laerskool Werda Springs (Facebook)
List of high schools in South Africa
Piet Potgieter skoolmaats (Facebook)
Richards Bay Primary School (Facebook)
Stilfontein Hoërskool (Facebook)
This list with 200 of South Africa’s oldest schools may surprise you
WOW! Ek love sulke nuus en alles wat gaan oor die ‘verlede’ – skole ingesluit. Dankie vir die deel daarvan. Dis baie interessant. Die kinders van jou ma se klas (eerste foto) lyk ook almal baie gelukkig.
LikeLiked by 1 person
Ek is so bly, dankie vir jou positiewe terugvoering. 💕
Ek hoop met tyd kan ek onderwysers, leerlinge, ens. identifiseer. Ek kon ongelukkig nie informasie van Discovery skool kry nie . Hulle lyk gelukkig, wat vir my interessant is, die kinders dra verskillende uniforms en lyk nie asof hulle die selfde ouderdom is nie. Miskien sal jy meer weet daaroor ?
LikeLike