In 2004 my Father gave me a shoe-box full of family photos, greeting cards, negatives, documents, etc. Many of which he got from my Grandmother. These are just some of the treasures I have. Since then family members have also sent me some of their family photos to scrapbook.
As I have digital copies, I can print the photos and never use the originals.
Some of my scrap-books and photo albums, I have labeled some temporarily with a bulldog clip, as the labels change as I fill them up.
Some of my scrapbooks, you can see more here.
I make collages of the photos and mementos and use them as graphics for my blog. You can see how I make them here.
You can see more of my Grandmother’s cards here.
Mementos of my Grandmother.

One of the first layouts I made.
Organizing and scanning Family Photos.
Dis wonderlik dat jy soveel fotos van jou familie het Linda. Dis iets wat baie kortkom in ons familie, of dalk sit ‘n ander familielid daarmee. Ek is bevrees ons is nie ‘n baie hegte familie nie.
LikeLiked by 1 person
Ek is gelukkig dat Ouma en my Pa dit bewaar het.
Ek is ook bly dat ek soveel informasie as moontlik oor die fotos gekry het, voor my Pa oorlede is, want daar was niks agter op geskryf nie.
Ek weet van mense wat albums en Wees-fotos by 2 de hands winkels gekry het.
Dit is so ‘n jammerte ;-(
Met Facebook, E-pos, digitale kameras, ens. is dit vandag soveel makliker om dit te bewaar voor dit verlore is.
We are the storytellers ♥
Dit begin by ons.
LikeLiked by 1 person
Ek het al voorheen gesê, as ons voorouers tog ook internet (of iets soortgelyks gehad het) sou ons soveel meer van hulle leefwyse verstaan het.
LikeLiked by 1 person
Tegnologie help baie, veral omdat ons nog in ‘n ander land bly, toe ek die fotos van my ouers af gekry het was daar nie tyd om notas te maak nie, ek het dit op ‘n web-site gesit en meer informasie gekry. Vandag sit ek dit op Familie Faceboek groepe.
LikeLiked by 1 person
Hester, net om jou te laat weet, ek weet nie of ander ook die probleem het nie, maar ek kan nie jou blog laai nie, ek het selfs ‘n ander browser probeer ;-(
Dit is die bood-skap wat ek kry:
This site can’t be reached
http://www.hesterleynel.co.za took too long to respond.
LikeLiked by 1 person
Ons het vanoggend ‘n rapport van Jetpack af gekry dat die server aan en af was feitlik die hele nag. Ons het ons hosting company ingelig en hulle ondersoek die saak. Dankie dat jy laat weet het Linda, dit help as ons weet hoe lesers die webtuiste ervaar.
LikeLiked by 1 person
Agge-nee, hoop dit kom gou reg, ek kuier altyd so lekker by jou.
LikeLiked by 1 person
Volgens hulle is daar nou geen fout nie. Kan jy nog nie inkom nie?
LikeLiked by 1 person
Jay! Ek kan vandag inkom 😉
LikeLiked by 1 person
Dis great. Ons gaan hulle monitor vir ‘n paar dae. Ons het ‘n managed cloud server waar al ons websites gehou word, maar soms moet ons die manager manage, anders loop dinge skeef.
LikeLiked by 1 person
Dit moet ‘n ewigheid om al daardie leêrs vol te scrapbook!
LikeLiked by 1 person
Lekker, too many photos too little time 😉
LikeLike