Kerkbazaar


Ons het ons kinders ontmoet by ‘n Kerkbazaar in die St John’s Presbiteriaanse Kerk, White Rock

Daar was heerlike Pannekoek, Koeksusters, Beskuit, Vetkoek, Boereworsrolle, Sosatierolle, Melkterte, Droëwors, ens. Dit was baie gesellig en al die kos was heerlik.

Hier is ‘n paar fotos en informasie Red Maple Publishing

St John’s Presbyterian Church hou elke Sondag om 8.45 ‘n Afrikaanse Erediens wat gely word deur Ds. Willem v. d. Westhuizen.
Na die diens 09:30 tot 10:15 word daar Sondagskool aangebied vir die kinders en koffie bedien.

Wat is so ongewoon van die Bazaar?

Die gasheer was South Africans in Vancouver en dit was in British Columbia, Kanada gehou.

Ons het totsiens gesê en die Tsawwassen Ferry geneem na Vancouver eiland toe.

Relevante pos:

Vancouver Trip

kunstler-copy

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.