Kers-ete


dscn1583‘n Paar Suid-Afrikaners het Kers-dag bymekaar gekom vir ‘n Kers-ete, dit was baie lekker, die saal was mooi versier, die tafels was pragtig gedek, daar was ‘n Kers-vader en die kos was fantasites! Elke familie het eetgoed gebring, daar was Vark-boud, Skaap-boud, Pampoenkoekies in stroop , Beestong, Koper Pennie wortel slaai, Asynpoeding, ‘n patat gereg, Bobotie en nog veel meer.
dscn1592
dscn1590
dscn1596
rocky-ridge
Buite die saal is ‘n dammetjie wat geys is, waarop mense geskaats het, dit is die Rockies vêr in die agtergrond.
Relevant:

Gemmerpatats

Pampoenkoekies in stroop
Tokeloshe

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.