Spray Meer


’n Paar van ons vriende het saam met ons na een van ons geliefkoosde plekke in Kananaskis gegaan. Dit was ‘n koel en bewolkte dag. Op pad na Spray Lake het ons Groot Horing Skape, bokke en ‘n Moose gesien. Ek hou daarvan as die skape ons so aankyk en die kleintjies is te oulik. Die bokke is pragtig met hulle wollerige nuwe horings.

“All male deer have antlers that are shed and regrown each year from a structure called a pedicle.” “Antlers grow as highly vascular spongy tissue covered in a skin called velvet. Before the beginning of a species’ mating season, the antlers calcify under the velvet and become hard. The velvet is then torn away leaving hard bone antlers. After the mating season, the pedicle and the antler base are separated by a layer of tissue, and the antler falls off. ” –Wikipedia

Dit het begin reën by die meer, maar gelukkig het ons voorbereid gekom en gou ‘n skeiling gebou. Ons het middagete gehad, ‘n bietjie wyn en lekker gesit en gesels todat dit opgehou het. Die honde het ook van die geselskap gehou.
kunstler-copy

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.