Allen Bill Pond


allenbill1
Ons het weer Elbow Valle toe gegaan, om fotos te neem van die gevriesde waterval. Ek het op Allen Bill Pond geskaats, (Plus 4 °C) maar dit het maar moeilik gegaan want ek het lank laas geskaats. Ons het warmer weer gehad. Ons het ys seile en ys vissermanne op Ghost dam gesien, daar was selfs mense wat met 4 x 4’s op die gevriesde dam gery het. Ons het dit gelukkig nie probeer nie, want waar hulle op die ys klim, het dit gelyk asof ‘n paar voertuie deur die ys geval het.

kunstler-copy

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.