Banff Nationale park


Ons het na Banff Nationale park op ‘n heerlike (25 grade) sonige dag gegaan. Ons het eers Lake Louise toe gegaan, daar was nog ‘n bietjie ys op die meer. Die meer was nog nie daardie Smaragd groen kleur nie. Daar was toeriste van alle nationaliteite. Ons hond het orals aandag getrek, sy trek mos deesdae serpies aan. Sy wou baie graag swem, maar ons het dit nie toegelaat nie.

Ons is toe weer na Moraine meer toe , waar ek poskaarte gekoop het en ons het koffie gedrink. Ons het voor ‘n opgestopte beer geposeer. Daarna is ons Johnston’s Canyon toe, waarvan ek julle ook al vertel het. Daar is ‘n “Catwalk” langs die rivier. Ek het vergeet hoe melk-wit die water was. Daar was heelwat voet-slaners. Ons het ontspan by Minawanke meer en toe het ons het by Joe’s Diner in Banff geeët.

TOKELOSHE ©

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.