Waterton en V.S.A


 

Ons het vir die dag Montana ,V.S.A toe gery om “Landed Immigrants” te word. Dit was ons twee se eerste besoek aan die V.S.A. Mnr. Tokeloshe was al daar met besigheid. In Montana het ons na ‘n glêtser gaan kyk en in diep sneeu geloop. Terug in Kanada het ons by Waterton langs terug gery, die wind het koud gewaai, maar veral die meer was mooi.

Die sneeu was baie diep en party plekke was toe. Die Prince of Wales Hotel by die meer lyk fantasties. Ons het al langs die Rockies terug gery en olie-bore en elektriseteit opwekker wind-pompe gesien.

The Hotel is one of the most photographed in the world . Glacier en Wateton Lake is Bioshepre reserves and was declared World Heritage sites in 1895.”

008 waterton

Meneer Tokeloshe en ons seun.

011 waterton

Ek met nat broeks-pype.

012 waterton

Ek en ons seun.

kunstler-copy

 

I would ❤️ to hear from you.

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.